Tipe fees TEATER PRODUKSIE
Tipe fees
Almal
Ander Feeste
Boekefees
Dansfees
DIE BLOU HOND
Kerkfees
Kersliggiefeeste
KERSMARKTE
Kosfeeste/Markte
Kultuurfeeste
Kunstefeeste
Landboufeeste
MUSIEK OPTREDE
Musiekfeeste
Skoolfeeste
Sportfeeste
TEATER PRODUKSIE
Wildsfeeste
Wynfeeste
Provinsie
Almal
BOTSWANA
BUITELAND
Gauteng
KwaZulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
Namibia
Noord-Kaap
Noordwes
Oos-Kaap
Vrystaat
Wes-Kaap
Fees Plek/ Ligging van fees/optrede
Almal
3CI, Pretoria
AfriForum Teater
Aggeneys
Amanzimtoti
Atterbury Teater
Ballito
Baltimore
Basangoma Game Ranch - Paulpietersburg
Bela Bela
Benoni
Bergsig, George
Birchleigh Kempton Park
Black Rock
BLOEMFONTEIN
Boardwalk Meandor
Boksburg
Brentwood Park
Brits
Bronkhorstspruit
Brummeria
Buite Sannieshof op die Delaryville pad.
Burgersdorp
Calitzdorp
Carletonville
Centurion
Centurion Teater
Colesberg
Corner N7 & R304
Cullinan
De Aar
De Oude Kraal 40 km buite Bloemfontein op N1
Dinwiddie
Dorandia, Pretoria
Dullstroom
Eeufeesstraat
Ellisras
Ermelo Landbou Park
Ficksburg
Franschhoek
Garden Route
George
George Loeriepark
Germiston
Gordonsbaai
Gqeberha
Graaf Reinette
Groot Marico
Haakdoornboom, Pretoria
Hartenbos
Heidelberg
Heidelberg, Wes Kaap
Hekpoort
Hentiesbaai
Hermanus
Hoërskool Durbanville, Durbanville, Kaapstad
Hoërskool Pretoria-Noord
Horison, Roodepoort
Jagkamp Modimolle
Jan se Rugbyveld
Johannesburg
Kaapstad
Kempton Park
Kimberley
Kirkwood
Klerksdorp
Klerksdorp Plotte
Klipriver
Koedoeskop
Koster
Kriel
Kroonstad
Krugersdorp
Krugersdorp Wes
Laaiplek
LaComo Lifestyle Estate
Lambertsbaai
Letaba Mopani
Letsitele
Lichtenburg
Linksfield, Johannesburg
Lydenburg
Lynnwood Manor, Pretoria
Magaliesburg
Marble Hall
Marula Pub & Grill
Merweville
Middelburg
Middelburg, Oos-Kaap
Migdol
Moorreesburg
Moregloed, Pretoria
Musina
NAMPO Park, 20km buite Bothaville
NG Kerk Raslouw
Norkem Park
Olympus, Pretoria
Orkney
Paarl
Paarl Gimnasium
Parkhaven Ext 8
Parow Noord, Kaapstad
PARYS
Phalaborwa
PHSOB
Pierre van Ryneveld, Centurion
Piet Retief
Polokwane / Pietersburg
Port Elizabeth
Potchefstroom
Premiermyn Hervormde Kerk Gronde, 6 Zonderwater Road R515, Cullinan
Pretoria
Pretoria-Noord
Pretoria-Oos
Pretoria-Oos, Tiegerpoort
Pretoria, Brooklyn mall
Pretoria, Menlo Park
Randfontein
Raslouw
Rayton
ROODEPOORT
Rustenburg
Saldanha Baai
Schweizer-Reneke
Secunda
Shokran Events Venue
Silver Lakes
Silverton Pretoria
Springs
Steenbokpan
Stellenbosch
Strandfontein, Matzikama, Weskus
Tarentaal Teater
Tarentaal Teater, Rustenburg
Thabazimbi
The Willows, Pretoria
Tulbagh
Tzaneen
Velddrif
Vereeniging
Vivo
Welgemoed, Kaapstad
Welkom
Wilropark
Wittedrift, Plettenberg Bay
Wolseley
Worcester
Virtuele optrede
Almal
Virtuele optrede
Regstreekse fees/optrede
Januarie

Fees/optrede detail
Liewe Teaterfamilie🎭💜 ’n Nuwe jaar is hier, en ons is só opgewonde om weer saam met julle die Fairtree Atterbury Teater se stoele vol lewe, lag en musiek te vul. Die
Fees/optrede detail
Liewe Teaterfamilie🎭💜
’n Nuwe jaar is hier, en ons is só opgewonde om weer saam met julle die Fairtree Atterbury Teater se stoele vol lewe, lag en musiek te vul. Die verhoog is gepoleer, die klanktoetse is gedoen en Januarie 2026 se program skop sommer sterk af vir alle teaterliefhebbers.
Op 16 Januarie keer Nathan Smith terug Pretoria toe vir Acoustic Greats, ’n warm en intieme akoestiese vertoning wat die jaar op die mooiste noot afskop. Daarna volg Stef Bos op 26 en 27 Januarie met sy nuwe produksie, Die lewe moet ’n wals wees, perfek vir elkeen wat musiek en stories in die hart dra. Die maand sluit af met iets anders en nuut: Praating met Peach van Pletzen van 29 tot 31 Januarie. Dis drie aande vol grappies, stories en heerlike verrassings, onvoorspelbaar op die heel beste manier.
Kom begin die jaar saam met ons. Kom kyk, kom kuier, kom geniet ’n aand uit.
Tyd
Januarie 16 (Vrydag) 00:00 - Maart 1 (Sondag) 00:00
29Jan(Jan 29)00:0031(Jan 31)00:00PRAATING | LIVE!ATTERBURY TEATERTipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail
Peach van Pletzen — oftewel Groothond — bring sy gewilde program PRAATING lewendig na die verhoog! Slegs drie aande lank kry jy die kans om deel te wees van die gehoor
Fees/optrede detail
Peach van Pletzen — oftewel Groothond — bring sy gewilde program PRAATING lewendig na die verhoog!
Slegs drie aande lank kry jy die kans om deel te wees van die gehoor by hierdie unieke live ervaring.
Die gaste met wie Groothond gaan gesels, bly vir eers ’n verrassing — maar jy kan weet, dit gaan legendaries wees.
Bespreek nou jou kaartjies om seker te maak jy het ’n plek wanneer die legehness begin!
Tyd
29 (Donderdag) 00:00 - 31 (Saterdag) 00:00
31Jan15:0017:00DINNER FOR ONE | SOPPER VIR EENROODEPOORT THEATRETipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail
The classic Dinner for One and the satirical local version Sopper vir Een is set to visit the Roodepoort Theatre this month! Dinner for One (also known as The 90th
Fees/optrede detail
The classic Dinner for One and the satirical local version Sopper vir Een is set to visit the Roodepoort Theatre this month! Dinner for One (also known as The 90th Birthday), which is now a New Year’s tradition on television, gained cult movie status in Germany after it was filmed in Hamburg in 1963. This extremely funny slapstick comedy takes place in a centuries-old British mansion, where the last remaining member of the family, Miss Sophie, celebrates her 90th birthday. The whole sketch takes place in the dining room, with Miss Sophie at the head of the table, and places are set for her ‘guests’ – all of whom are deceased.
The butler, James, has to serve the guests a four-course meal – and there is a drink for each course! Since none of the guests except Miss Sophie are there in flesh and blood, Miss Sophie insists that James play each guest’s role and therefore drink all their drinks on their behalf’. “Same procedure as every year, James.” As he struggles to help Miss Sophie celebrate her 90th birthday by acting out the parts of her dearly departed drinking friends at the annual dinner party, the ensuing mishaps provide unpredictably funny results.
Tyd
(Saterdag) 15:00 - 17:00

Fees/optrede detail
Die kind se naam was Isabella Dolorosa van Tonder, maar haar Granny het haar Tinkerbell genoem. Amanda Strydom as Nella Petersen vertel ’n storie van hoop, wonderlike
Fees/optrede detail
Die kind se naam was Isabella Dolorosa van Tonder, maar haar Granny het haar Tinkerbell genoem. Amanda Strydom as Nella Petersen vertel ’n storie van hoop, wonderlike avonture, selfontdekking en oplaas tuiskoms na jou komvandaan, verweef met musiek wat verwerk is en begelei word deur haar vaste pianis, Coenraad Rall.
“Life is a journey, wie is djy nou om die transport te question?”
In Afrikaans, Engels, Khoi, Frans en Nederlands. ’n Egte feëverhaal uit die Suiderland met ’n klomp kinkels! Die produksie is bekroon met die Aardklop prys asook die Woordtrofee by die 2024 Toyota Stellenbosch Woordfees vir Beste Musiekproduksie.
Ouderdomsbeperking: Geen onder 15’s (Taal) nie. Dit is nie ’n kinderproduksie nie.
Geskryf en opgevoer deur Amanda Strydom.
Klavier: Coenraad Rall
Tyd
(Saterdag) 19:00 - 21:30
Ligging/plek
AfriForum Teater
Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat Menlopark Pretoria
Februarie

Fees/optrede detail
Liewe Teaterfamilie🎭💜 ’n Nuwe jaar is hier, en ons is só opgewonde om weer saam met julle die Fairtree Atterbury Teater se stoele vol lewe, lag en musiek te vul. Die
Fees/optrede detail
Liewe Teaterfamilie🎭💜
’n Nuwe jaar is hier, en ons is só opgewonde om weer saam met julle die Fairtree Atterbury Teater se stoele vol lewe, lag en musiek te vul. Die verhoog is gepoleer, die klanktoetse is gedoen en Januarie 2026 se program skop sommer sterk af vir alle teaterliefhebbers.
Op 16 Januarie keer Nathan Smith terug Pretoria toe vir Acoustic Greats, ’n warm en intieme akoestiese vertoning wat die jaar op die mooiste noot afskop. Daarna volg Stef Bos op 26 en 27 Januarie met sy nuwe produksie, Die lewe moet ’n wals wees, perfek vir elkeen wat musiek en stories in die hart dra. Die maand sluit af met iets anders en nuut: Praating met Peach van Pletzen van 29 tot 31 Januarie. Dis drie aande vol grappies, stories en heerlike verrassings, onvoorspelbaar op die heel beste manier.
Kom begin die jaar saam met ons. Kom kyk, kom kuier, kom geniet ’n aand uit.
Tyd
Januarie 16 (Vrydag) 00:00 - Maart 1 (Sondag) 00:00

Fees/optrede detail
𝗳𝗿𝗶𝗙𝗼𝗿𝘂𝗺 𝗧𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿 is weer oop en ons is reg vir 2026!🎉 Besoek www.afriforumteater.co.za om jou kaartjies te bespreek en te sien wat hierdie jaar by die teater wag.🎭 De Goede Hoop Joshua
Fees/optrede detail
𝗳𝗿𝗶𝗙𝗼𝗿𝘂𝗺 𝗧𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿 is weer oop en ons is reg vir 2026!🎉
Besoek www.afriforumteater.co.za om jou kaartjies te bespreek en te sien wat hierdie jaar by die teater wag.🎭
De Goede Hoop Joshua na die Reën Ambassadeursklub 100 AfriForum Lidi de Waal – Amptelike Blad Petronel Baard
Tyd
1 (Sondag) 00:00 - 28 (Saterdag) 00:00

Fees/optrede detail
Na ‘n reeks uitverkoopte vertonings regoor Suid-Afrika, word Dinner for One met David James as James die Butler, en Elma Potgieter Miss Sophie op Sondag, 1 Februarie 2026 by die
Fees/optrede detail
Na ‘n reeks uitverkoopte vertonings regoor Suid-Afrika, word Dinner for One met David James as James die Butler, en Elma Potgieter Miss Sophie op Sondag, 1 Februarie 2026 by die Mannah Konferensieenstrum op die planke gebring.
Dinner for One (ook bekend as The 90th Birthday), wat op TV nou al ‘n Oujaarstradisie is, het in Duitsland kultusfliek-status gekry nadat dit in 1963 in Hamburg verfilm is. Dié uiters snaakse roomtert-komedie speel af in ‘n eeue-oue Britse herehuis, waar die laaste oorblywende lid van die familie, Miss Sophie, haar 90ste verjaardag vier. Die hele skets vind in die eetkamer plaas, met Miss Sophie aan die koppenent van die tafel, en daar is vir haar ‘gaste’ – wat almal al dood is – plekke gedek. Die butler, James, moet vir die gaste ‘n viergang-maaltyd bedien – en daar is vir elke gang ‘n drankie! Aangesien nie een van die gaste behalwe Miss Sophie in ‘lewende lywe’ daar is nie, dring Miss Sophie daarop aan dat James elke gas se rol moet speel (en dus al sy drankies ‘namens’ hom moet drink). “Same procedure as every year, James.” Hoe later, hoe kwater, en James raak al hoër in die takke … die spanning loop al hoe hoër elke keer as James nóg ‘n rondte om die tafel oorleef sonder om oor die “kop” van die tiervelmat te val.
As ‘n toegif voer Elma en David ná pouse Sopper vir Een ook op.
Die dag se verrigtinge skop met heerlike braaimaaltyd om 12:00 af. Nadat daar heerlik gekuier is, sit ons aan vir die klassieke Dinner for One en die parodiese plaaslike weergawe Sopper vir Een. Kaartjies beloop R450.00 per persoon, wat die ete en vertoning insluit. Tafels met tien sitplekke word ook teen die afslagprys van R400.00 per persoon (R4,000.00 per tafel aangebied). Dit sluit dan die driegang-ete en vertoning in.
Tyd
(Sondag) 12:00 - 16:00

Fees/optrede detail
Na ‘n reeks uitverkoopte vertonings regoor Suid-Afrika, word Dinner for One met David James as James die Butler, en Elma Potgieter Miss Sophie op Sondag, 1 Februarie 2026 by die
Fees/optrede detail
Na ‘n reeks uitverkoopte vertonings regoor Suid-Afrika, word Dinner for One met David James as James die Butler, en Elma Potgieter Miss Sophie op Sondag, 1 Februarie 2026 by die Mannah Konferensieenstrum op die planke gebring.
Dinner for One (ook bekend as The 90th Birthday), wat op TV nou al ‘n Oujaarstradisie is, het in Duitsland kultusfliek-status gekry nadat dit in 1963 in Hamburg verfilm is. Dié uiters snaakse roomtert-komedie speel af in ‘n eeue-oue Britse herehuis, waar die laaste oorblywende lid van die familie, Miss Sophie, haar 90ste verjaardag vier. Die hele skets vind in die eetkamer plaas, met Miss Sophie aan die koppenent van die tafel, en daar is vir haar ‘gaste’ – wat almal al dood is – plekke gedek. Die butler, James, moet vir die gaste ‘n viergang-maaltyd bedien – en daar is vir elke gang ‘n drankie! Aangesien nie een van die gaste behalwe Miss Sophie in ‘lewende lywe’ daar is nie, dring Miss Sophie daarop aan dat James elke gas se rol moet speel (en dus al sy drankies ‘namens’ hom moet drink). “Same procedure as every year, James.” Hoe later, hoe kwater, en James raak al hoër in die takke … die spanning loop al hoe hoër elke keer as James nóg ‘n rondte om die tafel oorleef sonder om oor die “kop” van die tiervelmat te val.
As ‘n toegif voer Elma en David ná pouse Sopper vir Een ook op.
Die dag se verrigtinge skop met heerlike braaimaaltyd om 12:00 af. Nadat daar heerlik gekuier is, sit ons aan vir die klassieke Dinner for One en die parodiese plaaslike weergawe Sopper vir Een. Kaartjies beloop R450.00 per persoon, wat die ete en vertoning insluit. Tafels met tien sitplekke word ook teen die afslagprys van R400.00 per persoon (R4,000.00 per tafel aangebied). Dit sluit dan die driegang-ete en vertoning in. Die spyskaart lyk soos volg:
Tyd
(Sondag) 12:00 - 16:30

Fees/optrede detail
Timothy Kieswetter met “Mnr Seks en Mev Kopseer” op 8 en 9 Feb by Die Boer teater restaurant in Durbanville. Bespreek: 021 979 1911/ KOOP KAARTJIES HIER:
Fees/optrede detail
Timothy Kieswetter met “Mnr Seks en Mev Kopseer” op 8 en 9 Feb by Die Boer teater restaurant in Durbanville. Bespreek: 021 979 1911/
Tyd
8 (Sondag) 00:00 - 9 (Maandag) 00:00

Fees/optrede detail
Langenhoven se Ruimtedroom Jannie du Toit en Fearika Heyns mymer en sing oor Loeloeraai, die musiekblyspel van 1983. Met Zandelle Meyer (vertelling en sang), Marcel Dednam (klavier) en Annelie du
Fees/optrede detail
Langenhoven se Ruimtedroom
Jannie du Toit en Fearika Heyns mymer en sing oor Loeloeraai, die musiekblyspel van 1983. Met Zandelle Meyer (vertelling en sang),
Marcel Dednam (klavier) en Annelie du Plessis-Hoberg (fluit).
Regie is deur Estrellita Krause.
Sondag 8 Februarie 15:00
R200 volwassenes / R180 pensioenarisse en kinders
Die Rewolusie – Songs en Poetry
Noa Milan se musiek is suiwer liriese digkuns – digkuns wat verby die ore beweeg om direk met die siel te praat. Haar vertoning is vol rou eerlikheid. Haar stem is gestroop van pretensie; dit is opreg, weerloos en kragtig.
Die woorde gaan nie verlore in die produksie nie. Jy hoor elke woord.
Jy voel elke liriek.
Vrydag 13 Februarie 19:00 R180 per persoon
Helenè Bester sing Nana Mouskouri
’n Roerende huldeblyk aan die tydlose Griekse ikoon in ’n elegante, romantiese produksie wat perfek is vir Valentynsdag.
Kom geniet ’n intieme, nostalgiese Valentynsaand en vier Mouskouri se tydlose musiek en ongeëwenaarde sukses as sangeres oor etlike dekades.
Geskryf en geregisseer deur Frans Swart, met musikale leiding deur
Heinrich Pelser.
Saterdag 14 Februarie 19:00 R250 per persoon
The Karen Carpenter Story
Annien le Roux sing die liedjies van hierdie musieklegende wat die wêreld aan haar voete gehad het.
Sondag 15 Februarie 15:00 R125 / R105 pensioenarisse
Tyd
8 (Sondag) 00:00 - 15 (Sondag) 00:00
13Feb19:3021:30ROUTRIP MET Elzabé ZietsmanDIE CENTURION TEATERTipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail
Na ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar kar vol herinneringe — van ’n lappieskombers tot ’n alsiende glasoog — en ry die oop
Fees/optrede detail
Na ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar kar vol herinneringe — van ’n lappieskombers tot ’n alsiende glasoog — en ry die oop pad in om haar versameling uit te deel en finaal van mense afskeid te neem. Gewapen met humor, vreesloosheid en eerlikheid, neem sy gehore saam op ’n onvergeetlike reis van verlies, aanvaarding en bevryding.
📅 Datum: Vrydag, 13 Februarie 2026
🕒 Tyd: 19h30
💰 Kaartjies: R235
Met Elzabé Zietsman
📜 Teks: Johann Slabbert
🎬 Regie: Maralin Vanrenen
🎵 Klankbaan: Coenie de Villiers
🎭 Vervaardiger: Drama Drama
Gebaseer op ’n ware verhaal, is Routrip ’n kragtige, eerlike en humoristiese vertelling oor menswees — rou, rou én roerend.
🏆 Elzabé Zietsman is bekroon met die 2025 Aardklop-toekenning vir Beste Aktrise en is benoem vir beide die Naledi-toekenning en ’n Woordtrofee vir haar uitstaande vertolking in Routrip.
Tyd
(Vrydag) 19:30 - 21:30
19Feb(Feb 19)00:0021(Feb 21)00:00TOLLIE PARTONDIE CENTURION TEATERTipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail
🎤 TOLLIE PARTON: TOTTIE en nie verder nie! 💋 Tollie se splinternuwe show! AMPER UITVERKOOP! Tollie Parton was nog altyd die te eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy
Fees/optrede detail
🎤 TOLLIE PARTON: TOTTIE en nie verder nie!
💋 Tollie se splinternuwe show! AMPER UITVERKOOP!
Tollie Parton was nog altyd die te eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy vertel al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid? Is sy nes die dapper muis van ouds bereid om te sê dat sy ook vir niks skrik nie? Jok sy nes daai vuil muis? Wel, tottie en nie verder nie!
📅 Datums: 19 – 21 Februarie 2026
🕒 Tye: 19h30 (Aandvertonings) | 15h00 (Middagvertoning)
💰 Kaartjies: R250
— with Tollie Parton .
In Tollie se nuutste aflewering kan sy ongelukkig nie help om die waarheid te laat glip nie. Selfs ’n vreeslose fopdosser is soms weerloos teen natuur. Die liefde het haar kom sag maak. Die probleem is egter, hoe lank gaan dit hou? En wie is die man wat haar hart so kom steel het? Baie mense dink dis Steve. Watter Steve? En kan dit wees? Is dit te goed om waar te wees? Dat ten spyte van wat daar oor haar gesê word, sy werklik eintlik net hier is om die goeie nuus te bring? Daar is niks wat die liefde en ’n skaaptjop nie kan fix nie.
Teks: Wynand Kotze en Anne Hirsch
Musiek: Loki Rothman
70 min
GEEN sensitiewe kykers en geen onder 18’s.
Tyd
19 (Donderdag) 00:00 - 21 (Saterdag) 00:00

Fees/optrede detail
Willie Botha Die kunstenaar wat toor met sy konsertina en hierdie instrument laat praat soos wat ’n mens nie normaalweg hoor nie. Kom luister hoe hy moeiteloos oorskakel van boeremusiek
Fees/optrede detail
Willie Botha
Die kunstenaar wat toor met sy konsertina en hierdie instrument laat praat soos wat ’n mens nie normaalweg hoor nie. Kom luister hoe hy moeiteloos oorskakel van boeremusiek tot klassiek.
Saterdag 21 Februarie 15:00 R120 / R100 pensioenarisse
Van Toeka tot Nou
Met Abri J le Roux en Mignon Mahne. ’n Huldigingsprogram aan Afrikaans as Moedertaal wat wissel tussen komies en erns. Die program bied ’n oorsig oor die Afrikaanse vers: Marais se Winternag, Breyten se My vrou, Boerneef se Varkleerbaadjie, Van Wyk Louw se Vroegherfs en Ingrid Jonker se Bitterbessiedagbreek. Hedendaagse digters soos Bibi Slippers en Danie Marais word ook ingesluit en die program word afgesluit met verse uit Abri se Parys Suite. Abri vertrek in Maart op ’n studietoer na Parys, Frankryk, en is self ’n Sondagskilder wat al heelwat uitgestal het.
Sondag 22 Februarie 15:00
R150 volwassenes / R130 pensioenarisse / R120 kinders
Reünie
Frank Opperman is Adam Boshoff, by sy 46-jaar matriek-reünie. Verskeie klasmaats kry ’n kans by die mikrofoon, soms humoristies, soms ernstig.
Frank verstom gehore met sy vermoë om al die verskillende karakters te vertolk. Tipies van Dana Snyman se tekste is daar fyn spot, deernis en nostalgie.
Regie: De Klerk Oelofse
Vrydag 27 Februarie 19:00 R210 / R190 pensioenarisse
Nie geskik vir kinders jonger as 13 jaar nie.
I have a dream
Sarina se sangstudente hou konsert en sy sing duette saam met Zak Ciaglia en Jandré Venter.
Saterdag 28 Februarie 19:00 R200 per persoon
Program onderhewig aan verandering
VOORAF besprekings by info@pierneefteater.co.za
of WhatsApp 072 460 5568
www.pierneefteater.com
h/v Mogglaan + Pierneefstraat, Villieria (Ingang uit Mogg)
Tyd
21 (Saterdag) 00:00 - 28 (Saterdag) 00:00

Fees/optrede detail
Kom vier saam met ons Internasionale Moedertaaldag op Sondag 22 Februarie 2026 om 15:00 in die Pierneefteater, Pretoria waar Abri le Roux en Mignon Mahne ons gaan trakteer met voordrag
Fees/optrede detail
Kom vier saam met ons Internasionale Moedertaaldag op Sondag 22 Februarie 2026 om 15:00 in die Pierneefteater, Pretoria waar Abri le Roux en Mignon Mahne ons gaan trakteer met voordrag van Afrikaanse gedigte van toeka tot nou.
Tydens dié geleentheid sal ons die 2026 GHA Digkompetisie bekendstel.
Tyd
(Sondag) 15:00 - 17:00
25Feb01MrtANNIE+HELENATTERBURY TEATERTipe feesTEATER PRODUKSIE

Fees/optrede detail
2026 is hier en ons skop dit groot af met Annie+Helen by die Fairtree Atterbury Teater/Theatre – 25 Februarie tot 1 Maart. Ons is baie opgewonde en dankbaar want die
Fees/optrede detail
2026 is hier en ons skop dit groot af met Annie+Helen by die Fairtree Atterbury Teater/Theatre – 25 Februarie tot 1 Maart.
Ons is baie opgewonde en dankbaar want die kaartjies vlieg en die teater raak vol. Vir die eerste en enigste keer speel ons in Gauteng. Julle kan nie die produksie misloop nie. Laetitia Pople van Netwerk24 noem dit onder haar top 6 produksies van 2025.
Annie+Helen was ook onder die topverkopers by elke kunstefees verlede jaar en nou is dit Pretoria se beurt. Versprei asb die woord en share asb die poster met almal wat jy ken.
Slegs 6 vertonings.
Tyd
Februarie 25 (Woensdag) 00:00 - Maart 1 (Sondag) 00:00
Maart