Tipe fees Musiekfeeste
Tipe fees
Almal
Ander Feeste
Boekefees
Dansfees
DIE BLOU HOND
Kerkfees
Kersliggiefeeste
Kosfeeste/Markte
Kultuurfeeste
Kunstefeeste
Landboufeeste
MUSIEK OPTREDE
Musiekfeeste
Skoolfeeste
Sportfeeste
TEATER PRODUKSIE
Wildsfeeste
Wynfeeste
Provinsie
Almal
BOTSWANA
BUITELAND
Gauteng
KwaZulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
Namibia
Noord-Kaap
Noordwes
Oos-Kaap
Vrystaat
Wes-Kaap
Fees Plek/ Ligging van fees/optrede
Almal
3CI, Pretoria
AfriForum Teater
Aggeneys
Atterbury Teater
Ballito
Basangoma Game Ranch - Paulpietersburg
Bela Bela
Benoni
Black Rock
BLOEMFONTEIN
Boksburg
Brits
Bronkhorstspruit
Brummeria
Buite Sannieshof op die Delaryville pad.
Burgersdorp
Calitzdorp
Carletonville
Centurion
Centurion Teater
Cullinan
De Oude Kraal 40 km buite Bloemfontein op N1
Dinwiddie
Dullstroom
Eeufeesstraat
Ellisras
Ermelo Landbou Park
Ficksburg
Franschhoek
George
George Loeriepark
Germiston
Gqeberha
Graaf Reinette
Groot Marico
Haakdoornboom, Pretoria
Heidelberg
Hekpoort
Hentiesbaai
Hermanus
Horison, Roodepoort
Jagkamp Modimolle
Jan se Rugbyveld
Johannesburg
Kaapstad
Kempton Park
Kimberley
Kirkwood
Klerksdorp
Klerksdorp Plotte
Klipriver
Koedoeskop
Koster
Kriel
Kroonstad
Krugersdorp Wes
Lambertsbaai
Letaba Mopani
Letsitele
Linksfield, Johannesburg
Lydenburg
Magaliesburg
Marble Hall
Marula Pub & Grill
Merweville
Middelburg
Middelburg, Oos-Kaap
Moorreesburg
Musina
NAMPO Park, 20km buite Bothaville
Orkney
Paarl
Paarl Gimnasium
Parow Noord, Kaapstad
PARYS
Phalaborwa
PHSOB
Piet Retief
Polokwane / Pietersburg
Potchefstroom
Pretoria
Pretoria, Brooklyn mall
Pretoria, Menlo Park
Randfontein
Rayton
ROODEPOORT
Rustenburg
Saldanha Baai
Schweizer-Reneke
Secunda
Shokran Events Venue
Springs
Strandfontein, Matzikama, Weskus
Thabazimbi
The Willows, Pretoria
Tzaneen
Vereeniging
Vivo
Welgemoed, Kaapstad
Wittedrift, Plettenberg Bay
Wolseley
Worcester
Virtuele optrede
Almal
Virtuele optrede
Regstreekse fees/optrede
Oktober
Fees/optrede detail
π₯π₯Exciting News! π₯π₯ Get ready to experience the magic of WOMAD South Africa 2024! πβ¨ Cape Town from 1 – 6 October Joburg from 9 – 13 October Come alive
Fees/optrede detail
π₯π₯Exciting News! π₯π₯
Get ready to experience the magic of WOMAD South Africa 2024! πβ¨
Cape Town from 1 – 6 October
Joburg from 9 – 13 October
Come alive with the vibrant rhythms, electrifying performances, and rich cultural tapestry that only WOMAD can deliver. ππΏπ¦
Join the celebrations filled with incredible music, dance, and art from around the world. Whether you’re a long-time fan or new to the festival, there’s something for everyone to enjoy. Let’s come together to celebrate diversity, creativity, and unity through the universal language of music.
Tyd
1 (Dinsdag) 00:00 - 6 (Sondag) 00:00
04Okt17:0022:00Opskop Klerksdorp'n Stadsfees met 'n klein dorpie gees.Tipe feesMusiekfeeste
Tyd
(Vrydag) 17:00 - 22:00
Ligging/plek
Klerksdorp
Mayfair village, R30 tussen Klerksdorp en Orkney
05Okt00:0000:00GLIMLAG FEES 2024 (BENONI)BENONI NORTHENS SPORT GRONDETipe feesMusiekfeeste
Fees/optrede detail
Die Glimlag Fees vind op Saterdag, 5 Oktober 2024 plaas en ‘n propvol program en rits aktiwiteite maak diΓ© fees ‘n moet vir oud Γ©n jonk. Kunstenaars soos Steve Hofmeyr,
Fees/optrede detail
Die Glimlag Fees vind op Saterdag, 5 Oktober 2024 plaas en ‘n propvol program en rits aktiwiteite maak diΓ© fees ‘n moet vir oud Γ©n jonk. Kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Demi Lee Moore, Barto, Brendan Peyper en vele meer gaan feesgangers op hul voete hou.
Vir die jongspan sal daar hope vermaak aangebied word en stalletjies en ‘n biertent is in die kol. In 2023 het meer as 12 500 feesgangers GROOT geGLIMLAG en in 2024 gaan dit nog LEKKERDER wees.
βn Propvol program met vermaak vir oud Γ©n jonk, maak hierdie die perfekte uitstappie vir die hele gesin!
Tyd
(Saterdag) 00:00 - 00:00
05Okt13:0022:00Maβse FeesBRONKHORSTSPRUITTipe feesKultuurfeeste,Musiekfeeste,Skoolfeeste
Fees/optrede detail
βn Maβse Fees, eerste in βn lang tyd in Bronkhorstspruit, met GROOT sangers soos ONS, Refentse en Fatman. Optredes van verskillende skoolkore en revuegroepe asook βn local talentshow! (Enige iemand
Fees/optrede detail
βn Maβse Fees, eerste in βn lang tyd in Bronkhorstspruit, met GROOT sangers soos ONS, Refentse en Fatman. Optredes van verskillende skoolkore en revuegroepe asook βn local talentshow! (Enige iemand kan inskryfπ). BAIE stalletjies en MASSIEWE kuier en pret kan verwag word.
Tyd
(Saterdag) 13:00 - 22:00
Fees/optrede detail
π₯π₯Exciting News! π₯π₯ Get ready to experience the magic of WOMAD South Africa 2024! πβ¨ Cape Town from 1 – 6 October Joburg from 9 – 13 October Come alive
Fees/optrede detail
π₯π₯Exciting News! π₯π₯
Get ready to experience the magic of WOMAD South Africa 2024! πβ¨
Cape Town from 1 – 6 October
Joburg from 9 – 13 October
Come alive with the vibrant rhythms, electrifying performances, and rich cultural tapestry that only WOMAD can deliver. ππΏπ¦
Join the celebrations filled with incredible music, dance, and art from around the world. Whether you’re a long-time fan or new to the festival, there’s something for everyone to enjoy. Let’s come together to celebrate diversity, creativity, and unity through the universal language of music.
Tyd
9 (Woensdag) 00:00 - 13 (Sondag) 00:00
Fees/optrede detail
12 OKTOBER 2024| NKWE PLESIEROORD EN SWEMGAT, PRETORIA DIE PIESANGSKILLE | VAN PLETZEN | BOBBY VAN JAARSVELD | KARLIEN VAN JAARSVELD | DIE HEUWELS FANTASTIES | REFENTSE | TATUM | MARGOT
Fees/optrede detail
12 OKTOBER 2024| NKWE PLESIEROORD EN SWEMGAT, PRETORIA
DIE PIESANGSKILLE | VAN PLETZEN | BOBBY VAN JAARSVELD | KARLIEN VAN JAARSVELD | DIE HEUWELS FANTASTIES | REFENTSE | TATUM | MARGOT ROTHMAN
BIKINIS, BOARSHORTS, SPEEDOS, HOLFLOSSERS, EN NATUURLIK LILOS EN KAMPSTOELE WELKOM!
PROGRAM:
09h00: Kosbediening open
11h00: Biertuin open
13h00: Tatum
13h30: Margot Rothman
14h00: Die Heuwels Fantasties
14h30: Karlien van Jaarsveld
15h30: Bobby van Jaarsveld
16h15: Refentse
17h00: Biggy
17h45: Die Piesangskille
18h30: Van Pletzen
Dis nuut en vars en opwindend! Pretoria se nuwe eBet Lyfies en Lilos Musiekfees is werklik iets besonders!
Die onderskeidende kristalhelder element is natuurlik dat jy die konserte by die wonderskone Nkwe- oord op jou lilo in die Pienaarsrivier-swemgat of op jou kampstoel kan aanskou.
Jou lilo is daardie opblaas-dryflΓͺding wat ons gewoonlik net in Desembers uithaal. Hierdie Oktober gaan feesgangers hul lilos aandra na die Nkwe Plesieroord in Pretoria vir een van die beste line-ups van kunstenaars wat Gauteng in jare gesien het.
Karlien van Jaarsveld, Die Piesangskille, Bobby van Jaarsveld, Van Pletzen, Biggy, Refentse, Tatum, Margot Rothman en Die Heuwels Fantasties gaan feesgangers se lilos laat ontplof!
βOns glo die line-up is uitsonderlik, maar vir ons is die setting van die fees en die vibe wat ons wil skep die groot onderskeidingselemente van die fees. Nkwe is absoluut geskik vir die aanbieding van βn baie unieke fees met twee sitplek-keuses,β sΓͺ feesstigter Jacques du Plessis.
βDis βn fees met βn verskil. Jy kan die konserte kyk terwyl jy in die Pienaarsrivier-swemgat op jou lilo ronddryf of sommer van die gemak van jou kampstoel in die feesterein.
Die verhoog by die fees word met βn 270 grade gehoor-radius opgestel sodat dit toeskouers in die rivier se swemgat op hul lilos sowel as toeskouers op hul kampstoele in die feesterein bedien. Die Nkwe Lodge het pragtige staanplek vir tente en karavane.
SAB stel βn reuse biertent op en verskeie kosstalletjies sal lekker eetgoed bedien.
Algemene toegang: R350.
VIP: R750 (eie kroeg en toilette)
Vir kampplekbesprekings gaan na www.nkweresort.co.za
Tyd
(Saterdag) 09:00 - 00:00
12Okt09:0000:00NAUGHTY 90's MUSIC FESTIVALWANDERERS RUGBY CLUBTipe feesMusiekfeeste
Fees/optrede detail
Welcome to the 1st Annual South Africa Naughty 90s Festival The 1990s is often remembered as a decade of peace and prosperity The rise of the Internet ushered in a
Fees/optrede detail
Welcome to the 1st Annual South Africa Naughty 90s Festival
The 1990s is often remembered as a decade of peace and prosperity
The rise of the Internet ushered in a radical new era of communication, business, entertainment, fashion, and music.
The #Naughty90sSAFestival is a celebration of the music, sights, sounds, tastes and
all the nostalgia of a fantastic era.
This festival is a mix of nostalgia for the nighties. remembering your youth and experiencing artists you listened to but never saw. From international and the best
South African artists of the 90s. 2 international 90s ARTISTS and 10 of the best 90s South African bands and DJs 90s & 2000s Club Classics
A First for South Africa. THE NAUGHTY 90s Festival.
The festival will feature artists such as:
TOPLOADER
EAST 17
WONDERBOOM
JUST JINGER
DEAD and BURIED
Shawny B
BARNEY SIMON
Kerry Anne
Springbok Nude Girls
Fun and exciting activities await, such as face painting, Mechanical Bull, Slides , Retro FLEA market, 3D photo booth, and interactive video wall.
Not to mention your thirst and appetite will be satisfied through large beer tents and gourmet street food. There’s also the benefit of the VP gin bar.
Standard entry R400.00
VIP Entry R650.00
Platinum VVIP R2600.00
THE VVIP experience is LIMITED TO 200 with complimentary Food and Drink with MEET AND GREET of All artists
This event will also be cashless
This cashless event allows you to pay for food, beverages, and merchandise using your wristband. Going cashless enhances security and makes for a
better event experience. You can top up your wristband at designated stations.
After the event, you will receive a secure link to reclaim any remaining unspent funds to your chosen account.
Tyd
(Saterdag) 09:00 - 00:00
Fees/optrede detail
ONS HOU MAKIETIE IN DELMAS! Op Saterdag 26 Oktober, hou ons weer βn groot opskop in Delmas. Daar is kosstalletjies; uitstallers (groot en klein); βn Biertent; pom-poms met baie ander verrassings
Fees/optrede detail
ONS HOU MAKIETIE IN DELMAS!
Op Saterdag 26 Oktober, hou ons weer βn groot opskop in Delmas.
Daar is kosstalletjies; uitstallers (groot en klein); βn Biertent; pom-poms met baie ander verrassings asook βn pretpark vir oud en jonk.
Vertonings met Franja du Plessis, Dodo, βn Geheime Kunstenaar asook die gewilde Afrikaanse groep Spoegwolf β al die pad uit die Paarl – gaan sorg vir βn laataand jol. Kom ervaar plattelandse gasvryheid op sy beste!
Dis βn familiedag propvol pret-aktiwiteite, so trek julle feesskoene aan en kom hou saam Makietie in Delmas!
We are looking forward to jol with you on the 26th of October 2024 for the biggest Makietie ever!
Tyd
(Saterdag) 10:00 - 23:45
November
Fees/optrede detail
Ons Onthou Fees is ‘n jaarlikse fees vir die hele gesin, vol pret en avontuur. Ons Onthou wat alles mooi en belangrik is vir ons. Ons skop die dag af
Fees/optrede detail
Ons Onthou Fees is ‘n jaarlikse fees vir die hele gesin, vol pret en avontuur. Ons Onthou wat alles mooi en belangrik is vir ons. Ons skop die dag af om 8:00 met ‘n pretloop of fietse van 5km vir oud en jonk. Dan kom die avontuurlustiges bymekaar vir ‘n lekker skattejag in die omgewing.
Bull Ride is ‘n uitdaging om bo te bly en die wenner kan wegstap met 2 rugbykaartjies op Loftus Versveld vir die URC reeks. Hope pret vir die jongspan en lekker pryse. Musiek vermaak deur DJ Gypsy en Ovie Vibz die hele dag. Die Voortrekkers kom wys ons ‘n ding of twee. Jou Kersfeesinkopies kan ook sommer hier gedoen word. Hope kosstalletjies soos Pap & Kaiings, Pannekoek, Boereworsrolle, Hamburgers, Vars produkte uit die omgewing en nog vele meer. Natuurlik is daar ietsie om die dors te les ook.
Die dag word afgesluit om 15:00 met Karlien Husselman & Anthony McGee, kaartjies R150 pp, vingerete en wyn ingesluit. Bespreek sommer ‘n tafel van 8 sitplekke, vir die vriende en familie.
Tyd
Heeldag (Saterdag)
08Nov(Nov 8)00:0017(Nov 17)00:00AFRIKAANS IS GROOT 2024SUN BET ARENA PRETORIATipe feesMusiekfeeste
Fees/optrede detail
The time has come again. In a world full of uncertainty, there are only a few celebrities… From November 8 to 17, 2024, itβs time to return for the family
Fees/optrede detail
The time has come again. In a world full of uncertainty, there are only a few celebrities… From November 8 to 17, 2024, itβs time to return for the family reunion of the year to celebrate your language, your culture, your faith, and your people. π
Tag all your friends and family who should experience this gathering. Tickets for this year’s concert series open 27 March at 10:00 only on iTickets and you have to be there!
In the meantime, look here at the dates and times of the concerts:
Friday, November 8 – 7:30 pm
Saturday, November 9 – 1:00 pm
Saturday, November 9 – 7:30 pm
Sunday, November 10 – 6:00 pm
Friday, November 15 – 7:30 pm
Saturday, November 16 – 1:00 pm
Saturday, November 16 – 7:30 pm
Sunday, November 17 – 1:00 pm
On the day tickets open, there will also be some BIG prizes up for grabs, including nine five-star luxury holidays for two people to Mauritius, worth R150 000 each, through our new sponsors, World Leisure Holidays πβ±
π Click this link to put this date on your calendar: https://bit.ly/AiG24Kalender
Proudly presented by LIFT Airline in association with Virseker City Lodge Hotels Laeveld Agrochem , Buffelsfontein Brandewyn World Leisure Holidays and Belgravia Gin SunBet Arena.
#AiG24
Tickets available from 27 March.
Tyd
8 (Vrydag) 00:00 - 17 (Sondag) 00:00
Fees/optrede detail
Ross Learmonth, vocalist, musician and lyricist best known as the former lead singer of South African rock royalty, Prime Circle, has now ventured into a solo career redefining
Fees/optrede detail
Ross Learmonth, vocalist, musician and lyricist best known as the former lead singer of South African rock royalty, Prime Circle, has now ventured into a solo career redefining his sound, an intentional departure from the heavy rock sounds that fans are used to associating his iconic voice with.
Tyd
(Saterdag) 16:00 - 22:00
Desember
15Des09:0017:00COUNTRY & WESTERN MUSIC FESTIRENE VILLAGE MALLTipe feesKosfeeste/Markte,Musiekfeeste
Fees/optrede detail
15th December (Sunday) 9am – 5pm Come celebrate music from Johnny Cash / Smokie / John Denver / Dolly Parton / Kenny Rogers / Jim Reeves / CCR & other
Fees/optrede detail
15th December (Sunday)
9am – 5pm
Come celebrate music from Johnny Cash / Smokie / John Denver / Dolly Parton / Kenny Rogers / Jim Reeves / CCR & other legends.
We have a market day – over 120 stands full of Christmas, Artisanal & Vintage / Decor shopping.
Food trucks & loads of family fun.
Exclusively at Irene Village Mall. Cnr of Nellmapius Dr & Van Ryneveld Ave, Irene, Centurion,
Enquiries: 063 237 0373
Tyd
(Sondag) 09:00 - 17:00