Tipe fees Ander Feeste
Tipe fees
Almal
Ander Feeste
Boekefees
Dansfees
DIE BLOU HOND
Kerkfees
Kersliggiefeeste
Kosfeeste/Markte
Kultuurfeeste
Kunstefeeste
Landboufeeste
MUSIEK OPTREDE
Musiekfeeste
Skoolfeeste
Sportfeeste
TEATER PRODUKSIE
Wildsfeeste
Wynfeeste
Provinsie
Almal
BOTSWANA
BUITELAND
Gauteng
KwaZulu-Natal
Limpopo
Mpumalanga
Namibia
Noord-Kaap
Noordwes
Oos-Kaap
Vrystaat
Wes-Kaap
Fees Plek/ Ligging van fees/optrede
Almal
3CI, Pretoria
AfriForum Teater
Aggeneys
Atterbury Teater
Ballito
Basangoma Game Ranch - Paulpietersburg
Bela Bela
Benoni
Black Rock
BLOEMFONTEIN
Boksburg
Brits
Bronkhorstspruit
Brummeria
Buite Sannieshof op die Delaryville pad.
Burgersdorp
Calitzdorp
Carletonville
Centurion
Centurion Teater
Cullinan
De Oude Kraal 40 km buite Bloemfontein op N1
Dinwiddie
Dullstroom
Eeufeesstraat
Ellisras
Ermelo Landbou Park
Ficksburg
Franschhoek
George
George Loeriepark
Germiston
Gqeberha
Graaf Reinette
Groot Marico
Haakdoornboom, Pretoria
Heidelberg
Hekpoort
Hentiesbaai
Hermanus
Horison, Roodepoort
Jagkamp Modimolle
Jan se Rugbyveld
Johannesburg
Kaapstad
Kempton Park
Kimberley
Kirkwood
Klerksdorp
Klerksdorp Plotte
Klipriver
Koedoeskop
Koster
Kriel
Kroonstad
Krugersdorp Wes
Lambertsbaai
Letaba Mopani
Letsitele
Linksfield, Johannesburg
Lydenburg
Magaliesburg
Marble Hall
Marula Pub & Grill
Merweville
Middelburg
Middelburg, Oos-Kaap
Moorreesburg
Musina
NAMPO Park, 20km buite Bothaville
Orkney
Paarl
Paarl Gimnasium
Parow Noord, Kaapstad
PARYS
Phalaborwa
PHSOB
Piet Retief
Polokwane / Pietersburg
Potchefstroom
Pretoria
Pretoria, Brooklyn mall
Pretoria, Menlo Park
Randfontein
Rayton
ROODEPOORT
Rustenburg
Saldanha Baai
Schweizer-Reneke
Secunda
Shokran Events Venue
Springs
Strandfontein, Matzikama, Weskus
Thabazimbi
The Willows, Pretoria
Tzaneen
Vereeniging
Vivo
Welgemoed, Kaapstad
Wittedrift, Plettenberg Bay
Wolseley
Worcester
Virtuele optrede
Almal
Virtuele optrede
Regstreekse fees/optrede
Oktober
27Sep(Sep 27)00:0006Okt(Okt 6)00:00PLETT BITOU BIRDING FESTIVALPLETTENGERG BAYTipe feesAnder Feeste
Fees/optrede detail
Calling all birding enthusiasts, from novices to seasoned twitchers! Get ready for an unforgettable journey into the rich diversity of birdlife across the varied habitats of the Garden Route. Nestled
Fees/optrede detail
Calling all birding enthusiasts, from novices to seasoned twitchers! Get ready for an unforgettable journey into the rich diversity of birdlife across the varied habitats of the Garden Route. Nestled in the scenic coastal region of Bitou, encompassing Plettenberg Bay, Nature’s Valley, Wittedrift, and Keurboomstrand, the Bitou Birding Festival offers an unparalleled birding experience.
Tyd
September 27 (Vrydag) 00:00 - Oktober 6 (Sondag) 00:00
05Okt00:0000:00VORENTOE FEES 2024BRITS - NOORDWESTipe feesAnder Feeste,MUSIEK OPTREDE
Fees/optrede detail
Vorentoe Fees 2024 is in sig 🎉 Hou die spasie dop vir meer inligting en kunstenaars. Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor: 082 925 5599 / kantoor@vorentoe.co.za Of in Brits by
Fees/optrede detail
Vorentoe Fees 2024 is in sig 🎉 Hou die spasie dop vir meer inligting en kunstenaars. Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor: 082 925 5599 / kantoor@vorentoe.co.za Of in Brits by Eurika du Toit 0738689373 Adres: 17 Knox laan Brits #ngvorentoe #vorentoefees #2024
Tyd
(Saterdag) 00:00 - 00:00
05Okt00:0000:00WATER FEST '24KLIPKOPJE DAM - MPUMALANGATipe feesAnder Feeste
Fees/optrede detail
Mark your calendars for October 5th, as the Water Fest comes to Klipkopje Dam! If you’re planning on attending this epic event, we suggest booking your accommodations ASAP. For the
Fees/optrede detail
Mark your calendars for October 5th, as the Water Fest comes to Klipkopje Dam!
If you’re planning on attending this epic event, we suggest booking your accommodations ASAP.
For the Water Fest weekend, we’re offering a special booking procedure. While normally you’d book your accommodations online through our website, for this event, we ask that you email info@waterfest.co.za with your Water Fest and accommodation package needs to secure your spot. This will allow us to ensure that all attendees have the opportunity to stay at our beautiful location and make the most of this fantastic event. Don’t miss out on the chance to experience all the fun and excitement the Water Fest has to offer, right at your doorstep!
For more information visit www.waterfest.co.za or contact Mantoine on 072 278 4526 / info@waterfest.co.za
Tyd
(Saterdag) 00:00 - 00:00
Fees/optrede detail
ONS HOU MAKIETIE IN DELMAS! Op Saterdag 26 Oktober, hou ons weer ‘n groot opskop in Delmas. Daar is kosstalletjies; uitstallers (groot en klein); ’n Biertent; pom-poms met baie ander verrassings
Fees/optrede detail
ONS HOU MAKIETIE IN DELMAS!
Op Saterdag 26 Oktober, hou ons weer ‘n groot opskop in Delmas.
Daar is kosstalletjies; uitstallers (groot en klein); ’n Biertent; pom-poms met baie ander verrassings asook ’n pretpark vir oud en jonk.
Vertonings met Franja du Plessis, Dodo, ’n Geheime Kunstenaar asook die gewilde Afrikaanse groep Spoegwolf – al die pad uit die Paarl – gaan sorg vir ‘n laataand jol. Kom ervaar plattelandse gasvryheid op sy beste!
Dis ‘n familiedag propvol pret-aktiwiteite, so trek julle feesskoene aan en kom hou saam Makietie in Delmas!
We are looking forward to jol with you on the 26th of October 2024 for the biggest Makietie ever!
Tyd
(Saterdag) 10:00 - 23:45
November
Fees/optrede detail
Kom kuier by die kuns- en snuffelmark tydens die SA Bakkie Fees van 1 tot 3 November by Sondela Nature Reserve & Spa! Van unieke handgemaakte produkte tot lekker plaaslike
Fees/optrede detail
Kom kuier by die kuns- en snuffelmark tydens die SA Bakkie Fees van 1 tot 3 November by Sondela Nature Reserve & Spa! Van unieke handgemaakte produkte tot lekker plaaslike lekkernye – daar is iets vir almal.
VIR MEER INLIGTING EN AANLYNBESPREKINGS BESOEK GERUS:
Navrae: accounts@ekspo.co.za / 072 487 000
Tyd
1 (Vrydag) 00:00 - 3 (Sondag) 00:00
Fees/optrede detail
Vrydag Midag Opvoerings deur ATKV Talent Kompetisie Bobby van Jaarsveld Zaan Sonnekus Francois van Coke Bloumoord Saterdag Pink Derby GROOT Kwagga-Berg Burger eet kompetisie Auto City Cares Kar Trekking Touch of Class Mej Heidelberg Hope Eloff Pieter Koen Jo Black
Fees/optrede detail
Vrydag
- Midag Opvoerings deur ATKV
- Talent Kompetisie
- Bobby van Jaarsveld
- Zaan Sonnekus
- Francois van Coke
- Bloumoord
- Saterdag
- Pink Derby
- GROOT Kwagga-Berg Burger eet kompetisie
- Auto City Cares Kar Trekking
- Touch of Class
- Mej Heidelberg Hope
- Eloff
- Pieter Koen
- Jo Black
Tyd
1 (Vrydag) 14:00 - 2 (Saterdag) 23:59
Fees/optrede detail
Die Horse & Beer Festival vind plaas by EV Equestrian, 8 km buite Sannieshof. Die Fees se doel is om mense bymekaar te bring. Gedurende die Fees is daar verskeie aktiwiteite
Fees/optrede detail
Die Horse & Beer Festival vind plaas by EV Equestrian, 8 km buite Sannieshof. Die Fees se doel is om mense bymekaar te bring.
Gedurende die Fees is daar verskeie aktiwiteite soos: Perd en ruiter kuns, honde snuffel en byt-werk. APWA professionele rof stoei. Pret draf en hindernisbaan. Uitstallers, kos en musiek.
Kom en geniet ń dag vol avontuur saam die hele gesin.
Hek fooi betaalbaar van R80
Kontak Elouise vir enige navrae op 0763163223
Tyd
Heeldag (Saterdag)