Die FAK bied
met trots aan: Die FAK Jeugsimfonieorkes en die Landes Jugend Akkordean
Orchester Nordrhein-Westfalen (LJAO) konsert! 🎶
Kom geniet ‘n
betowerende interkulturele, tussen Duitsland en Suid-Afrika, konsert in die
pragtige Voortrekkermonument! Hierdie konsert, wat ‘n wye verskeidenheid
orkeswerke en ‘n gesamentlike stuk sal aanbied, is een van die LJAO se
toerkonserte in Suid-Afrika en die laaste konsert van die FAK Jeugsimfonieorkes
vir 2024.
Twee talentvolle soliste uit die FAK
Jeugsimfonieorkes:
- Danelle Rautenbach met die
indrukwekkende Elgar se tjellokonsert
- Ellie Pereira wat die tweede beweging
uit Shostakovich se klavierkonsert no. 2 sal speel
📅 Datum: 11 Oktober
🕒 Tyd: 19:00
📍 Plek: Senotaafsaal, Voortrekkermonument
Kom beleef hierdie
wonderlike musiekervaring!